Oppitrack

Math strategies: Linking Math Concepts with Content

Eduplex Auditorium

Starts on: 02-08-2017
Ends on: 04-08-2017
Reservation Until: 31-07-2017

Book Now!

R2750 per person

R2 550 per person (Save R200) Early Bird registration once off on or before 26 June

Can also be paid over 2 of three 3 months namely: June, July and August. This option is only available via EFT payment and with special arrangement from Eduplex. Contact Allet Bekker at (012) 941-2000 to make arrangements.

Presenters:
Ms Peggy Zee (International presenter from Singapore)
Prof Marike de Witt
Dr Lizzie Harrison
Dr Kobus Neethling
Ms Rika Grobler
Ms Heidi Malan
Ms Ingrid Marais

View Our Topics


Buitemuurse Aktiwiteite

Buitemuurse aktiwiteite dra by tot elke kind se ontwikkeling. Ons moedig elke leerling aan om deel te neem aan die aktiwiteite wat elke kwartaal by ons skool aangebied word. Afrigters is in die middae beskikbaar om leerlinge af te rig en die nodige vaardighede aan te leer. Ons fokus op die ontwikkeling van ons leerlinge in totaliteit en bied daarom ‘n wye reeks aktiwiteite, wat die volgende insluit:

Sport

  • Atletiek
  • Sokker
  • Tennis
  • Landloop
  • Krieket
  • Netbal
  • Hokkie
  • Rugby
  • Sagtebal

Ander

  • SEMAS – Soroban (Abacus) Education and Mental Arithmetic System

Kultuur

  • Koor
  • Skaak
  • Musiekakademie
  • Djembe Dromgroep
  • Fotografieklub
  • Revue
  • Sanggroep (Hoërskool)
  • La Cosa Nostra-Italiaanse Klub (Hoërskool)
  • Jaarbladredaksie (Hoërskool)
  • Redenaars
  • Debat (Hoërskool)
  • The English Club (Hoërskool)
  • Kunswedstryde/Eisteddfods/Kunstefeeste
.