Oppitrack

Math strategies: Linking Math Concepts with Content

Eduplex Auditorium

Starts on: 02-08-2017
Ends on: 04-08-2017
Reservation Until: 31-07-2017

Book Now!

R2750 per person

R2 550 per person (Save R200) Early Bird registration once off on or before 26 June

Can also be paid over 2 of three 3 months namely: June, July and August. This option is only available via EFT payment and with special arrangement from Eduplex. Contact Allet Bekker at (012) 941-2000 to make arrangements.

Presenters:
Ms Peggy Zee (International presenter from Singapore)
Prof Marike de Witt
Dr Lizzie Harrison
Dr Kobus Neethling
Ms Rika Grobler
Ms Heidi Malan
Ms Ingrid Marais

View Our Topics


  • Eduplex Musiekakademie

    Eduplex Musiekakademie

    professionele musiekonderrig in Pretoria
EDUPLEX MUSIEKAKADEMIE

Waarom u kind by ons musiekakademie moet aansluit?

Die Eduplex Musiekakademie streef ‘n uitnemende leeromgewing na. Ons droom is om leerders deur die studie en maak van musiek te bemagtig. Musiek maak ‘n positiewe impak op alle fasette van kinders se lewens. By ons musieksentrum ontvang jong musikante professionele opleiding. Sodoende voeg ons Musiekakademie waarde tot musiekonderrig in Pretoria toe. Ons streef daarna om ‘n liefde vir musiek te kweek en ’n hoë standard te handhaaf met alle aktiwiteite wat plaasvind. Ons het jaarlikse asseserings en berei kinders vir teorie en praktiese eksamens voor. Die Musiekakademie koester ‘n gevoel van gemeenskap en bied ‘n wye verskeidenheid van onderrig aan.

Ons fasiliteite:

  • Twee ruim Musiekhuise

    Vir die gebruik van onderrig, konserte, interne eksamens, opnames, vergaderings en funksies.

  • Kennisgewingborde

    Alle musieknuus word hierop geplaas om leerders en onderwysers op hoogte van gebeure te hou.

  • Musiekbiblioteek

    Ons het ʼn groeiende versameling van solo- en kamerorkes repertorium sowel as opvoedkundige musiekspeletjies.

  • Tuine en buiteligteater

    Ons is bevoorreg om ʼn rustige omgewing by die musiekakademie te geniet. Ons buiteligteater is tussen die laerskool en hoërskool geleë. Dit is met lowergroen tuine omring wat die perfekte omgewing vir piekniekkonserte en soirees skep. Ons bied gereeld piekniekkonserte op die laaste Sondag van elke maand aan sowel as buitelig studentekonserte.

  • Musiekboeke en Instrumentverhuring

    Ons bied twee spesiale dienste by die musieksentrum aan.

    • Musiekboeke en instrumente kan namens ouers aangekoop word.
    • Musiekinstrumente kan teen ‘n minimale maandelikse tarief by ons gehuur word.

Deelname:

By die musiekakademie het leerlinge die geleentheid om aan verskeie optredes gedurende die jaar deel te neem. Dit sluit musiekkonserte, meesterklasse en ons eie Eduplex Musiek Eisteddfod in. Ons het ‘n junior- en ‘n senior ensemble wat aan leerlinge die geleentheid bied om in groepsverband saam musiek te maak.

Photo 11
Photo 5
Photo 6
Photo 7
.