Gekontroleerde klasgroottes is die deurslaggewende faktor vir ‘n gebalanseerde leeromgewing.
 

Dit skep ruimte vir kreatiwiteit, samewerking, kommunikasie, kritiese denke en globale verbondenheid om in die klasopset plaas te vind.

Die vaardighede en kreatiwiteit van ons leerlinge word optimaal ontwikkel deur ‘n holistiese benadering t.o.v. die kurrikulum, insluitend moderne opvoedkundige praktyk en tegnologie.

AKADEMIE

HOË GEHALTE OPVOEDING IS DIE FONDAMENT VAN
ENIGE SUKSESVOLLE GEMEENSKAP.

IEB en Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) –
Trots Suid-Afrikaanse kwalifikasie, ekwivalent aan die UK AS vlak 1,
berei leerlinge voor vir ‘n volwasse lewe in Suid-Afrika en die wêreld as geheel.

EDUPLEX het die vermoë om kinders
regtig te laat groei en ontwikkel
in alle areas van die lewe.
‘n Goedgebalanseerde skool met
die mooiste fasiliteite wat
ons nog ooit gesien het.”

Die Barclay’s

Hoekom EDUPLEX?

  • Onafhanklik en privaat.
  • Parallel-medium: Afrikaans en Engels.
  • Kleiner klasse en individuele ondersteuning.
  • Assessering volgens IEB-vereistes.
  • 100% matriekslaagsyfer.

SPORT

SPORT VORM ‘N INTEGRALE
DEEL VAN EDUPLEX

Die volgende sportaktiwiteite word aangebied:

  • Atletiek, Skaak, Landloop, Krieket;
  • Hokkie, Bergfiets, Netbal, Rugby; en
  • Sokker, Sagtebal, Tennis, Swem.

KULTUUR IS DEEL

VAN ONS
GEÏNTEGREERDE

PROGRAM

Die Hoërskool neem deel aan:

  • EH FM (Radio)
  • A Capella-groep
  • Band
  • Filmklub
  • Fotografieklub
  • Kultuurfees
  • Debat
  • Redenaars
  • Produksies
  • Skoolkoerant
  • Kreatiwiteitsklub
  • “Flash Mob”

Ons jaarlikse kultuurfees verskaf die geleentheid aan leerlinge om hulle kreatiwiteit in verskeie areas uit te leef.

ALGEMENE INLIGTING

SKOOLTYE

7:30 – 14:15

SKOOLKWARTALE 2023

KWARTAAL 1 11 Jan – 17 Mrt
KWARTAAL 2 12 Apr – 23 Jun
KWARTAAL 3 18 Jul – 22 Sept
KWARTAAL 4 10 Okt – 6 Des

SKOOLGELDE EN INSKRYWING

Laai ons Fooistruktuur en Aansoekvorm hieronder af. Epos aansoekvorm aan ehsontvangs@eduplex.co.za 

MAALTYE NA SKOOL BESKIKBAAR

 Maaltye kan by Catering@Eduplex bestel word.

SKOOLUNIFORM

Skooluniforms kan verkry word van:

Select Outfitters

Cobhamstraat 1171, Queenswood, Pretoria.
Tel: 012 333 3319

Todiusdal Handelshuis

773 Codonialaan, Waverley, Pretoria
Tel: 012 332 0016