
gehalte opvoeding aan
graad 1-7-leerlinge.
In ons klaskameromgewing fokus ons op onafhanklike werksetiek, onder meer:
- Die stimulering van kritiese denke en kreatiewe redenering.
- Die bevordering van empatie en bewustheid.
- Selfontdekking en sterk groepdinamika.
Kennis wat op hierdie wyse opgedoen word,
is kennis wat op hierdie wyse toegepas word.
Naskoolsorg is daagliks beskikbaar.

AKADEMIE
HOË GEHALTE OPVOEDING IS DIE FONDAMENT
VAN ENIGE SUKSESVOLLE GEMEENSKAP.
As ‘n IEB-skool bied ons ‘n uitgebreide CAPS-kurrikulum aan.

“EDUPLEX Laerskool was ‘n veilige
hawe gevul met ‘n gerusstellende
sin van sekuriteit, opvoedkundige
voogdyskap en ‘n volmaakte
voorbereidingsfase vir ons kind t.o.v.
van sy skoolloopbaan.”
Dr. en mev. Fulat
SPORT
ALLE SPORTKODES WORD IN LIGAS OPGEDEEL VIR KOMPETERENDE DEELNAME
Die volgende sportaktiwiteite word aangebied:
- Atletiek, Skaak, Landloop, Krieket;
- Hokkie, Bergfiets, Netbal;
- Rugby, Sokker, Tennis;
- Bulletjie Rugby, Minikrieket, Minihokkie; en
- Mininetbal, Minisokker, Minitennis.

KULTUUR
KULTURELE AKTIWITEITE
VORM DEEL VAN ‘N HOLISTIESE
KURRIKULUM
Die volgende aktiwiteite word aangebied:
- Kuns;
- Revue;
- Drama;
- Koor en
- Fotografie
Ons neem deel aan verskeie kulturele feeste.

ALGEMENE INLIGTING
SKOOLTYE
7:50 – 13:50 |
NA SORG
13:50 – 17:50 |
SKOOL KWARTALE 2022
KWARTAAL 1 | 12 Jan – 25 Mrt |
KWARTAAL 2 | 5 Apr – 24 Jun |
KWARTAAL 3 | 19 Jul – 23 Sept |
KWARTAAL 4 | 11 Okt – 7 Des |
SKOOLGELDE EN INSKRYWING
Laai ons Skoolgelde en Aansoekvorm hieronder af. Aansoekvorms kan ge-epos of per hand afgelewer word by ons laerskoolontvangs.
NASKOOLETES
Catering@Eduplex verskaf ‘n middagete vol voedingswaarde, asook ‘n vrugtehappie aan ons leerlinge wat die naskool bywoon.
SKOOLUNIFORM
Skooluniforms kan verkry word van:
Select Outfitters
Cobhamstraat 1171, Queenswood, Pretoria
Tel: 012 333 3319
Todiusdal Handelshuis
773 Codonialaan, Waverley, Pretoria
Tel: 012 332 0016