Welkom by Eduplex
Wêreldklas-fasiliteite vir ’n Wêreldklas-toekoms
Eduplex is ‘n internasionale model vir inklusiewe onderrig, ‘n leer- en ontdekkingsreis vir kinders
- Onafhanklike, Christen-privaatskool met ‘n Bybelse wêreldbeskouing
- Parallelmedium (aparte Afrikaanse en Engelse klasse)
- Kreatiewe, akoesties behandelde klaskamers
- Puik leeromgewing met interaktiewe tuine
- Hoë akademiese standaarde en internasionale assesserings (IEB)
- Goeie balans tussen akademie, sport en kultuur
- Optimale gebruik van wêreldklas-tegnologie
- Hoë personeel-tot-leerlingverhouding